Daar is 'n pop en
'n Model trein
In 'n doos.
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Sy Mamma gil:
"Nee Petrus, nee!
Kleine kêrels moet nie
Met poppe speel nie!"
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Hy kan nie,
Kan nie
Will nie verstaan,
Hoekom?
Hoekom nie?
Hy draai die kop
Van die pop.
Hy maak haar dood.
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Daar is ´n meisie
´n Pop-meisie
Op die trein
"Min jy, min jy,
Min jy my?"
"Ja, Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein"
Petrus Klein Petrus
Sit met sy vrou
Op die stoep:
Hy draai sy
Pop-gesig
Hierna toe,
Daarna toe.
"Nee, Petrus," lag sy
Klein Petrus Klein,
Ek is nie ´n pop nie,
Jy kan nie so met
my speel..."
Maar Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Hy kan nie
Kan nie
Will nie verstaan;
Hy draai die kop
Van sy pop.
Hy maak haar dood.
Manuela Cardiga
'n Model trein
In 'n doos.
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Sy Mamma gil:
"Nee Petrus, nee!
Kleine kêrels moet nie
Met poppe speel nie!"
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Hy kan nie,
Kan nie
Will nie verstaan,
Hoekom?
Hoekom nie?
Hy draai die kop
Van die pop.
Hy maak haar dood.
Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Daar is ´n meisie
´n Pop-meisie
Op die trein
"Min jy, min jy,
Min jy my?"
"Ja, Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein"
Petrus Klein Petrus
Sit met sy vrou
Op die stoep:
Hy draai sy
Pop-gesig
Hierna toe,
Daarna toe.
"Nee, Petrus," lag sy
Klein Petrus Klein,
Ek is nie ´n pop nie,
Jy kan nie so met
my speel..."
Maar Petrus, Klein Petrus,
Klein Petrus Klein
Hy kan nie
Kan nie
Will nie verstaan;
Hy draai die kop
Van sy pop.
Hy maak haar dood.
Manuela Cardiga
No comments:
Post a Comment